Tuis

  • Beste sjampoe ooit!

    Heidi dis die beste sjampoe wat ek in my lewe gebruik het. Nogmaals dankie!
    Amanda Kreitzer
    Outeur
  • Geen ander lyfwas werk

    My lyfwas het opgeraak, toe gebruik ek weer winkel-bodywash. Ek het gedink dit gaan okay wees, maar kyk net hoe lyk my vel! Ek moet onmiddelik weer jou lyfwas kry. (Haar vel het weke geneem om weer te herstel).
    Belinda Steward
    Hashem Farm (Organies)
  • Resultate na eerste was

    Wonderlike produk – well done julle. Sy blink soos n skou hond. Baie dankie sy is so sag en het niks gekrap die hele aand nie. haar vel was so droog amper soos dandruff – sy is soveel beter nou.
    Dirk Kotzé
    CEO Global Trade Bridge

Seepreeks

Olyf- en Klapperolieseep

Huwelied Huis bied jou ‘n hele reeks 100% natuurlike sepe, vervaardig uit Olyf- & Klapperolie. Daar is sagte en voedende seep vir jou vel, hare en hande, bobaas skoonmakers vir jou wasgoed en skottelgoed en wonderlike sjampoes vir jou honde, katte en perde. Al hierdie sepe is sag op velle, bio-afbreekbaar en omgewingsvriendelik.

Sag op jou vel – Sag op die natuur

Produkte Hier
  • Kankervry!

    Heidi, ek moet my baie goeie nuus met julle deel en veral met julle protokols. Ek het remissie drie gekry en ek is kankervry verklaar… Ek is ongelooflik dankbaar ek het die natural way gekies.
    Daleen Fasen
    CEO Sasfin
  • Baie beter na CDS

    Ek wil net laat weet ek voel baie beter vandat ek CDS gebruik. Ek het op 20 Februarie begin en het tot vandag toe nog nie weer n Grandpa gedrink nie. My hoofpyne is so te sê weg en gewrigs pyne ook baie beter. So ek neem aan die kroniese inflamasie is beter.
    Ansie
    van Bronkhorstspruit
  • Ander hond in 1 week

    Voordat ek besig raak wil ek net sê JOU PRODUKTE WERK!!!! (MMS Honde-Katte en Diatome) My woef huil nie meer as sy loop en haar stert swaai!!!! Sooo dankbaar.
    Anna
    van Bronkhorstspruit

Natuurlik-Alternatiewe

Gesondheid

Huwelied Huis bied jou ‘n hele reeks 100% natuurlike sepe, vervaardig uit Olyf- & Klapperolie. Daar is sagte en voedende seep vir jou vel, hare en hande, bobaas skoonmakers vir jou wasgoed en skottelgoed en wonderlike sjampoes vir jou honde, katte en perde. Al hierdie sepe is sag op velle, bio-afbreekbaar en omgewingsvriendelik.

CDS & MMS gebaseer

Produkte Hier
  • Daai room is fantasties!

    Daai room is fantasties!! Ek weet nie meer van wintershande nie. Dit doen sy naam gestand….reddingsroom. ek is versot daarop..dankie liefte Heidi.
    Daleen Fasen
    CEO Sasfin
  • Uitstekend en bekostigbaar

    Dankie Heidi vir al jul uitstekende produkte en harde werk. Ek vertel almal waar ek kom van julle, en dankie dat julle dit bekostigbaar doen.
    Deon Fourie
    van Klerksdorp
  • Fantastiese gesigroom

    Net om te laat weet – ek gebruik nou my tweede botteltjie van julle gesigroom, en ek dink dit is fantasties. My vel dink ook so. Baie dankie, ek sal julle beslis aanhou ondersteun.
    Lizette Simpson
    van Bronkhorstspruit

Lyfreeks

Olyf- en Klapperolie Lyfprodukte

Troetel jou vel met Huwelied Huis se verskeidenheid 100% natuurlike Olyf- & Klapperolie Lyfprodukte. Daar is reukweerder wat nie jou vel irriteer nie, lipsalf wat regtig werk, gesig-, lyf- en reddingsroom, en allerhande troetelgoed om jou mee te bederf. Al die produkte is natuurlik sag op velle, bio-afbreekbaar en omgewingsvriendelik.

Sag op jou vel – Sag op die natuur

Produkte Hier
  • Weier enige ander koffie

    Ek moes weer kom koffie koop. My man weier om enige ander koffie te drink.
    Onbekende Inloopkliënt
    by Bronkies Boeremark
  • Organies is nog lekkerder

    Ek het onlangs hierdie wonderlike organiese koffie probeer en ek moet sê, ek is beïndruk! Dit proe nie net ryk en geurig nie, maar die wete dat dit sonder enige harde chemikalieë of plaagdoders vervaardig word, maak elke slukkie nog lekkerder. Die aroma van die koffie self is so uitnodigend, en die gladheid van die brousel laat ‘n heerlike nasmaak.
    Cornea Rodgers
    van Bronkhorstspruit
  • Dis soos poeding

    Dit proe soos iets tussen koffie en sjololade (Die medium-donker rooster). Dis soos poeding. Ek soek nie weer ander koffie nie.
    Heidi Dannhauser
    Sangeres en Multi-instrumentalis

Lekka Koffie

Verbou volgens Groen Landboubeginsels

Om te verseker dat Lekka Koffie die beste smaakervaring is, gebruik ons slegs die beste bone, gegroei in harmonie met die natuur deur boere, nie korporasies nie. Met elke sluk ondersteun jy ‘n egte gesin. Afkomstig uit Afrika – tot perfeksie gerooster en gemeng in Suid-Afrika.

As dit nie sê Lekka Koffie nie,
dan is dit nie Lekker Koffie nie!

Produkte Hier