Tuis

Seepreeks

Vloeibare Olyf- en Klapperolieseep

Huwelied Huis bied jou ‘n hele reeks 100% natuurlike sepe, vervaardig uit Olyf- & Klapperolie. Daar is sagte en voedende seep vir jou vel, hare en hande, bobaas skoonmakers  vir jou wasgoed en skottelgoed en wonderlike sjampoes vir jou honde, katte en perde. Al hierdie sepe is sag op velle, bio-afbreekbaar en omgewingsvriendelik.